| Modulekode | EWS 210 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Eiendomsbestuur: Die rol van die eiendomsbestuurder, funksies van eiendomsbestuur, die bestuurskontrak, die eienaar/bestuurder verhouding, beginsels van eiendomsonderhoud, beginsels van energiebestuur, beginsels van risikobestuur, brandvoorkoming en beheer, noodbestuur, omgewingsimpak en besoedelingsaspekte, en bestuursbegroting. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | EWS 110/120 |
| Kontaktyd | 4 lesing per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App